voedsel

Wêreldvoedseldag met talle landbou-kosprojekte gevier

Woensdag 16 Oktober is Wêreldvoedseldag. Die dag is in 1945 deur die Verenigde Nasies (VN) se Voedsel- en Landbou-organisasie (VLO) ingestel om die belangrikheid van voedselsekerheid te beklemtoon. Vanjaar se tema is ‘Die reg tot voedsel vir ‘n beter lewe en toekoms.’ Lede van die gemeenskap Wereldvoedseldag Vrydag 11 Oktober by ‘n[...]

By Tisha Steyn|17th October 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , |

Task team commits to go ahead with food distribution efforts

The task team created by the civil rights organisation AfriForum and the family farmer network Saai, in cooperation with Solidarity Helping Hand’s Joseph Silos, distributed more than ten tons of citrus products at 20 care homes in the Pretoria region today, despite efforts by the government to centralise the[...]

By Specialist Writer|6th May 2020|Categories: News|Tags: , , , , |

Grootste voedselprysstyging in vier jaar

In Junie het die internasionale voedselpryse-kommoditeit met 4,2% verhoog, die grootste maandelikse toename in die afgelope vier jaar. Dit is volgens ‘n verslag van die FAO (Food and Agriculture Organization) se Food Price Index. Alle kommoditeitskategorieë, behalwe groente-olies is geraak. Die styging in Junie was ook vir die vyfde[...]

By Benine Ackermann|12th July 2016|Categories: News|Tags: , , |

Wat kos die voedsel in jou mandjie?

Voedselpryse styg maandeliks en die styging is aansienlik meer as die gemiddelde inflasiekoers. Jy gaan nou amper 16% meer betaal vir dieselfde mandjie kos wat jy verlede jaar hierdie tyd gekoop het, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad. Mense moet twee keer dink of hulle regtig dit wat hulle in hulle[...]

By Benine Ackermann|6th July 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top