voedsel
D-Dag vir Suid-Afrikaanse soutregulasies
Daar gaan voortaan minder sout in verwerkte voedsel in Suid-Afrika wees, want die regering het pas nuwe soutregulasies in werking gestel. Die Heart en Stroke-stigting sê Suid-Afrikaners se eetgewoontes moet verander. “Die nuwe wetgewing om sout te verminder in verwerkte voedsel het op 30 Junie 2016 in werking getree.”[...]
Hoeveel water is nodig om voedsel te vervaardig?
Almal in Suid-Afrika weet daar is ‘n groot skaarste aan water as gevolg van die droogte wat almal geraak het en water is ook een van die mens se noodsaaklikste lewensmiddele. Niks kan sonder water lewe nie. Tot 2-miljard ton voedsel word jaarliks vermors. Dit is volgens ‘n verslag[...]