voedsel kwaliteit
Jou grond vertel ’n storie: SGS NviroCrop help jou om dit te verstaan
Geen van jou lande, of selfs dele van dieselfde land, op jou plaas is presies dieselfde nie. Daar is verskille in grondpotensiaal, voghouvermoë, voedingstatus en produksievermoë – en dit beteken dat boere hul hulpbronne slim moet bestuur om die beste opbrengs te verseker. SGS NviroCrop fokus daarop om waardevolle[...]
Wêreldvoedseldag met talle landbou-kosprojekte gevier
Woensdag 16 Oktober is Wêreldvoedseldag. Die dag is in 1945 deur die Verenigde Nasies (VN) se Voedsel- en Landbou-organisasie (VLO) ingestel om die belangrikheid van voedselsekerheid te beklemtoon. Vanjaar se tema is ‘Die reg tot voedsel vir ‘n beter lewe en toekoms.’ Lede van die gemeenskap Wereldvoedseldag Vrydag 11 Oktober by ‘n[...]