SGS Nvirocrop
Jou grond vertel ’n storie: SGS NviroCrop help jou om dit te verstaan
Geen van jou lande, of selfs dele van dieselfde land, op jou plaas is presies dieselfde nie. Daar is verskille in grondpotensiaal, voghouvermoë, voedingstatus en produksievermoë – en dit beteken dat boere hul hulpbronne slim moet bestuur om die beste opbrengs te verseker. SGS NviroCrop fokus daarop om waardevolle[...]
Besoek SGS NviroCrop by NAMPO Oesdag 2026
SGS NviroCrop gaan vanjaar weer hul merk maak by NAMPO Oesdag – en vir boere wat hul opbrengs én winsgewendheid wil verbeter, is dit ’n stalletjie wat nie gemis moet word nie. As ’n onafhanklike landboukundige diensmaatskappy fokus SGS daarop om boerderybesluite met presiese data en kundige insigte te[...]
SGS Nvirocrop bemagtig boere met die regte data, kennis en raad
Lank vergete is die dae waar boere saad in die grond sit, water gooi en hoop dat hul oes mooi sal uitdraai. Die gebede is nog daar, die handewerk is nog daar, maar deesdae doen ons dit net ’n bietjie slimmer. In die afgelope paar jaar het die woord[...]
SGS Nvirocrop se landboukundiges laat jou boerdery floreer
Wanneer jy wil weet hoe goed jou presisieboerdery werk, moet jy weet wat in jou grond aangaan. SGS Nvirocrop se onafhanklike spesialislandboukundiges kan hiermee help. Cobus Burger, sakebestuurder van SGS Presieboerderydienste, verduidleik dat SGS ‘n internasionale maatskappy is wat verskeie boerderydienste aanbied wat jou help om jou boerdery te[...]
VIDEO: Kry die kenners aan jouk ant met SGS Nvirocrop se landboudienste
SGS Nvirocrop bestaan uit ‘n span onafhanklike landboukundiges wat die volhoubaarheid en groei van jou boerdery in gedagte hou. Met twee van hulle eie voedsellaboratoriums in Suid-Afrika kan SGS Nvirocrop voedselveiligheid analiseer en landboukundige data insamel. Hierdie data, wat van presisieboerdery verkry word, kan gebruik word om grondvrugbaarheid vas[...]