grondvrugbaarheid

VIDEO: Kry die kenners aan jouk ant met SGS Nvirocrop se landboudienste

SGS Nvirocrop bestaan uit ‘n span onafhanklike landboukundiges wat die volhoubaarheid en groei van jou boerdery in gedagte hou. Met twee van hulle eie voedsellaboratoriums in Suid-Afrika kan SGS Nvirocrop voedselveiligheid analiseer en landboukundige data insamel. Hierdie data, wat van presisieboerdery verkry word, kan gebruik word om grondvrugbaarheid vas[...]

Grondvrugbaarheid en plantvoedingsimposium 2016

Die tema van Fertasa (vroeër bekend as die Misstofvereniging) se simposium vanjaar is die nuutste kunsmisriglyne. Adam Mostert, besturende direkteur van Fertasa, sê die tema is gekies om die riglyne in die nuwe uitgawe van die Bemestingshandleiding te ondersteun. “Ons doel is om boere oor die nuutste tendense in[...]

By Benine Ackermann|7th July 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top