VIDEO: Kry die kenners aan jouk ant met SGS Nvirocrop se landboudienste
NAMPO_SGS_THUMBNAIL
SGS Nvirocrop bestaan uit ‘n span onafhanklike landboukundiges wat die volhoubaarheid en groei van jou boerdery in gedagte hou.
Met twee van hulle eie voedsellaboratoriums in Suid-Afrika kan SGS Nvirocrop voedselveiligheid analiseer en landboukundige data insamel.
Hierdie data, wat van presisieboerdery verkry word, kan gebruik word om grondvrugbaarheid vas te stel en dan aanbevelings vir gewastoename te maak.
SGS Nvirocrop is nie gekoppel aan verskaffers nie en hulle landboukundiges is regdeur die jaar beskikbaar om gewas inspeksies te doen.
Boer beter met die hulp van SGS Nvirocrop!