Grondmonsters
SGS Nvirocrop bemagtig boere met die regte data, kennis en raad
Lank vergete is die dae waar boere saad in die grond sit, water gooi en hoop dat hul oes mooi sal uitdraai. Die gebede is nog daar, die handewerk is nog daar, maar deesdae doen ons dit net ’n bietjie slimmer. In die afgelope paar jaar het die woord[...]
VIDEO: SGS help jou om jou grond te verstaan
SGS Nvirocrop nooi almal uit om 'n draai by hulle NAMPO stalletjie, D17B te maak hierdie jaar. SGS Nvirocrop betsaan uit 'n passievolle span landboukundiges wat jou kan help om jou grond se geheime te ontdek. Hulle beskik oor vier meganiese bore wat tot 4 m diep in die[...]