Grond
Jou grond vertel ’n storie: SGS NviroCrop help jou om dit te verstaan
Geen van jou lande, of selfs dele van dieselfde land, op jou plaas is presies dieselfde nie. Daar is verskille in grondpotensiaal, voghouvermoë, voedingstatus en produksievermoë – en dit beteken dat boere hul hulpbronne slim moet bestuur om die beste opbrengs te verseker. SGS NviroCrop fokus daarop om waardevolle[...]
SGS Nvirocrop bemagtig boere met die regte data, kennis en raad
Lank vergete is die dae waar boere saad in die grond sit, water gooi en hoop dat hul oes mooi sal uitdraai. Die gebede is nog daar, die handewerk is nog daar, maar deesdae doen ons dit net ’n bietjie slimmer. In die afgelope paar jaar het die woord[...]
Kenners: Herlewingslandbou maak grond gesond
Hortgro se eerste Volhoubare Voetspoor-webinaar met die tema grondgesondheid deur herlewingslandbou, is in Oktober aangebied. Nitasha Bijnath-Pillay, hoof van bronnebestuur en volhoubaarheid het die gesprek fasiliteer. Anton de Jager van De Keur Landgoed in die Kouebokkeveld, Hendrik Pohl, ՚n konsultant in holistiese hortologie, en dr Mathhew Addison, Hortgro se[...]
Die verskuilde impak wat aalwurms op Suid-Afrikaanse produsente het
Aalwurms, mikroskopiese wurms wat in die grond woon, hou ‘n groter gevaar vir Suid-Afrikaanse produsente in as wat hulle dalk besef. Volgens Professor Driekie Fourie, aalwurmkundige en tegniese produkleier vir Seedcare™ by Syngenta, strek die probleme wat plantparasitiese aalwurms inhou veel verder as die tradisionele brandpunte en het hulle[...]
AGRI Wes-Kaap verwelkom die Nasionale Droogterampverklaring
21 Julie 2021 Agri Wes-Kaap verwelkom die nasionale droogterampverklaring, soos uitgereik deur die Nasionale Rampbestuur Sentrum. Ingevolge artikel 23(1)(b) van die Rampbestuur Wet van 2002, is die droogte wat tans steeds in dele van die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap heers as ‘n nasionale ramp verklaar. Hierdie verklaring volg op[...]