Herlewingslandbou

Kenners: Herlewingslandbou maak grond gesond

Hortgro se eerste Volhoubare Voetspoor-webinaar met die tema grondgesondheid deur herlewingslandbou, is in Oktober aangebied. Nitasha Bijnath-Pillay, hoof van bronnebestuur en volhoubaarheid het die gesprek fasiliteer. Anton de Jager van De Keur Landgoed in die Kouebokkeveld, Hendrik Pohl, ՚n konsultant in holistiese hortologie, en dr Mathhew Addison, Hortgro se[...]

By Tisha Steyn|20th November 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Grond|Tags: , , , |

KroonLek: die eerste (en enigste) dierelek van sy soort

KroonLek se dierelek is die eerste produk van sy soort in Suid-Afrika. Wat hierdie blok besonders maak is dat die noukeurig geformuleerde mengsel gemaak is van sout, molasse en diatomiet wat diere die voordele van die verskeie bestanddele gee. “Die belangrikste ding om te verstaan met hierdie lek, is[...]

By Maryna Steyn|28th August 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |
0
Go to Top