2025 vooruitsigte
ProAgri SA 299
'n Jaar van nuwe hoop Ek twyfel of daar enigiemand onder ons is wat nie nuwe moed skep wanneer ՚n nuwe jaar sy lê onder ons kry nie. Al was die vorige jaar hoe swaar en uitdagend met terugslae, persoonlik en in die land, in die landboubedryf kyk ons[...]