VIDEO: SGS help jou om jou grond te verstaan
SGS Thumbnail
SGS Nvirocrop nooi almal uit om ‘n draai by hulle NAMPO stalletjie, D17B te maak hierdie jaar.
SGS Nvirocrop betsaan uit ‘n passievolle span landboukundiges wat jou kan help om jou grond se geheime te ontdek. Hulle beskik oor vier meganiese bore wat tot 4 m diep in die grond in boor. Die boor stel hulle instaat om grondmonsters op jou lande te neem en vir jou ‘n gedetailleerde profiel van jou grond te gee.
Hulle word ook ondersteun deur hulle eie onafhanklike laboratorium.
Kom leer meer oor SGS Nvirocrop by NAMPO die jaar.