NAMPO Oesdag 2026

Besoek SGS NviroCrop by NAMPO Oesdag 2026

SGS NviroCrop gaan vanjaar weer hul merk maak by NAMPO Oesdag – en vir boere wat hul opbrengs én winsgewendheid wil verbeter, is dit ’n stalletjie wat nie gemis moet word nie. As ’n onafhanklike landboukundige diensmaatskappy fokus SGS daarop om boerderybesluite met presiese data en kundige insigte te[...]

By Spesialisskrywer|4th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Wat bring Mahindra Trekkers na NAMPO 2026?

Die aftel na NAMPO Oesdag 2026 het begin, en soos altyd beloof hierdie hoogtepunt op die landboukalender om weer die beste van innovasie, tegnologie en praktiese oplossings in die landboubedryf vir boere bymekaar te bring. Van 12 tot 15 Mei 2026 by NAMPO Park buite Bothaville gaan duisende boere,[...]

By Bianca Pretorius|29th April 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top