vergelyking
Wat kos die voedsel in jou mandjie?
Voedselpryse styg maandeliks en die styging is aansienlik meer as die gemiddelde inflasiekoers. Jy gaan nou amper 16% meer betaal vir dieselfde mandjie kos wat jy verlede jaar hierdie tyd gekoop het, sĂȘ die Nasionale Landboubemarkingsraad. Mense moet twee keer dink of hulle regtig dit wat hulle in hulle[...]