alge
Alge dalk die antwoord op wêreldvoedselprobleme
Daar word verwag dat die wêreld se bevolking by die nege biljoen gaan draai teen 2050 en die vraag bly, gaan daar genoeg voedsel wees vir almal om te oorleef? Wetenskaplikes het verskeie antwoorde hierop soos voedselafval wat moet verminder, geneties aangepaste gewasse en nog meer, maar daar is[...]