grondhervorming

AfriSake gekant teen voorgestelde nuwe formule vir landbougrondwaardasie

AfriSake is gekant teen die voorgestelde eiendomswaardasieformule in die Eiendomwaardasiewetsontwerp wat spesifiek van toepassing sal wees op grond wat vir grondhervorming geoormerk is en/of vir onteiening deur ’n staatsdepartement geïdentifiseer word. AfriSake is tans besig om kommentaar op te stel wat die sakeregtewaghond by die Departement van Landelike Ontwikkeling[...]

By Benine Ackermann|22nd May 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei

Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is ‘n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie.  Dit is ‘n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model[...]

By Specialist Writer|5th April 2017|Categories: News|Tags: , , |

TLU SA: "Ons boer steeds ten spyte van die regering, nie danksy hulle nie"

Landbou het sedert die bewindsoorname in 1994 een van die ANC-regering se belangrikste politieke speelballe geword. Deesdae word die bal so vinnig heen-en-weer rondgegooi dat kommersiële landbou moet bontstaan om homself tydens hierdie strydlustige spel te verdedig.Die ANC-regering voel dat hulle ’n beweerde wanbalans van die verlede moet uitwis[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top