Kongres

TLU SA wys leiers vir volgende jaar aan

Op TLU SA se kongres in Pretoria is die nasionale leiers eenparig herkies. Louis Meintjes bly die president en Henry Geldenhuys bly die adjunk-president. Theunis Kruger is herkies as voorsitter van Wes-Streek, Steven Vermaak van Noord-Streek, Wannie Scribante in Sentraalstreek en Johan van Dyk in Oos-Streek. Die voorsitters van[...]

By Specialist Writer|8th September 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Agbiz vereer Hans van der Merwe se rol in die landboubedryf

FOTO: Agbiz se voorsitter Schalk Pienaar (regs) gee die Agbiz-eretoekenning aan Hans van der Merwe, vorige besturende direkteur van Agri SA. Foto geneem deur: Gavin Withers Die landbousakekamer, Agbiz het Hans van der Merwe, vorige besturende direkteur van Agri SA, vereer vir sy uitsonderlike dienste aan georganiseerde landbou in[...]

By Benine Ackermann|13th June 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Graan SA se kongres: Nuwe bestuur verkies

Graan SA se nuwe bestuur is vandag op die jaarlikse kongres verkies. Jaco Minnaar is die nuwe voorsitter van Graan SA en neem die leisels by die uittredende voorsitter, Louw Steytler, oor. Die ondervoorsitters is Andries Theron en Preline Swart.Sprekers by Graan SA se kongres het oor die algemeen[...]

By Benine Ackermann|3rd March 2016|Categories: News|Tags: , |
Go to Top