Louis Meintjes
Na 120 jaar is TLU SA steeds slaggereed
Min organisasies slaag daarin om 120 jaar oud te word. Dit is ’n reuse mylpaal. Die Transvaalse Landbou-unie is op 29 September 1897 gestig en het ’n ryke geskiedenis waarin daar onverpoosd na die boer se belange omgesien is. Die runderpes se gevolge, die Engelse oorlog, die depressiejare met[...]
Dit gaan oor kos!
Daar kan nie van kommersiële boere verwag word om in die naam van 'n korrupte demokrasie hulle eie ondergang te kondoneer en nog in werking te stel nie, sê mnr Louis Meintjes, wat op die pas afgelope kongres van TLU SA eenparig herkies is as president van TLU SA.Hy[...]
Ope brief geniet wye aandag
‘n Ope brief wat die president van TLU SA, mnr Louis Meintjes, aan mnr Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC gerig het, het wye aandag geniet in veral die landboumedia met uitsprake dat die reguit-praat lankal nodig is. Ons plaas graag die volledige brief: “Mnr Mantashe“In die lig van die[...]