Gwede Mantashe
Ope brief geniet wye aandag
‘n Ope brief wat die president van TLU SA, mnr Louis Meintjes, aan mnr Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC gerig het, het wye aandag geniet in veral die landboumedia met uitsprake dat die reguit-praat lankal nodig is. Ons plaas graag die volledige brief: “Mnr Mantashe“In die lig van die[...]