louis meintjies
TLU SA wys leiers vir volgende jaar aan
Op TLU SA se kongres in Pretoria is die nasionale leiers eenparig herkies. Louis Meintjes bly die president en Henry Geldenhuys bly die adjunk-president. Theunis Kruger is herkies as voorsitter van Wes-Streek, Steven Vermaak van Noord-Streek, Wannie Scribante in Sentraalstreek en Johan van Dyk in Oos-Streek. Die voorsitters van[...]
TLU SA: "Ons boer steeds ten spyte van die regering, nie danksy hulle nie"
Landbou het sedert die bewindsoorname in 1994 een van die ANC-regering se belangrikste politieke speelballe geword. Deesdae word die bal so vinnig heen-en-weer rondgegooi dat kommersiële landbou moet bontstaan om homself tydens hierdie strydlustige spel te verdedig.Die ANC-regering voel dat hulle ’n beweerde wanbalans van die verlede moet uitwis[...]
Kyk grondverdeling kat eers goed uit die boom
“Boere moet versigtig wees om nie verwagtinge oor grond by werkers of enige derde party te skep nie,†maan TLU SA.