gewillige koper gewillige verkoper

TLU SA: "Ons boer steeds ten spyte van die regering, nie danksy hulle nie"

Landbou het sedert die bewindsoorname in 1994 een van die ANC-regering se belangrikste politieke speelballe geword. Deesdae word die bal so vinnig heen-en-weer rondgegooi dat kommersiële landbou moet bontstaan om homself tydens hierdie strydlustige spel te verdedig.Die ANC-regering voel dat hulle ’n beweerde wanbalans van die verlede moet uitwis[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top