ekonomiese groei
NAMPO Kaap 2024 – Landbou: Die ruggraat van ekonomiese groei
So het die stof gaan lê en ons kyk terug na nog ‘n suksesvolle landbougeleentheid op die landboukalender. NAMPO Kaap het vanjaar hulle vyfde bestaansjaar gevier met die tema: Landbou, die ruggraat van ekonomiese groei. Die landbouskou het tussen 11 en 14 September te Bredasdorppark NPC plaasgevind en is[...]
Sakesektor moet opstaan vir die land
Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die sakesektor sal moet opstaan in belang van ekonomiese groei en groter welvaart vir die land en sy mense, sê Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Die reaksie volg op die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan, se sterk pleidooi die afgelope week tydens Standard Bank[...]
Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei
Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is ‘n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is ‘n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model[...]