sakesektor

Sakesektor moet opstaan vir die land

Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die sakesektor sal moet opstaan in belang van ekonomiese groei en groter welvaart vir die land en sy mense, sĂȘ Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Die reaksie volg op die voormalige minister van Finansies, Pravin Gordhan, se sterk pleidooi die afgelope week tydens Standard Bank[...]

By Specialist Writer|10th July 2017|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top