landbougrondwaardasie
AfriSake gekant teen voorgestelde nuwe formule vir landbougrondwaardasie
AfriSake is gekant teen die voorgestelde eiendomswaardasieformule in die Eiendomwaardasiewetsontwerp wat spesifiek van toepassing sal wees op grond wat vir grondhervorming geoormerk is en/of vir onteiening deur ’n staatsdepartement geïdentifiseer word. AfriSake is tans besig om kommentaar op te stel wat die sakeregtewaghond by die Departement van Landelike Ontwikkeling[...]