AfriSake
AfriSake gekant teen voorgestelde nuwe formule vir landbougrondwaardasie
AfriSake is gekant teen die voorgestelde eiendomswaardasieformule in die Eiendomwaardasiewetsontwerp wat spesifiek van toepassing sal wees op grond wat vir grondhervorming geoormerk is en/of vir onteiening deur ’n staatsdepartement geïdentifiseer word. AfriSake is tans besig om kommentaar op te stel wat die sakeregtewaghond by die Departement van Landelike Ontwikkeling[...]
AfriSake sê nee vir nuwe swartbemagtigingskodes in die landbou
Armand Greyling, wet- en beleidsanalis van AfriSake, het in ’n nuusvrystelling bekend gemaak dat AfriSake namens sy lede op die AgriBEE-sektorkodes kommentaar gelewer het.Hierdie konsepsektorkodes is in die staatskoerant gepubliseer en gaan strenger reëls op ondernemings in die landboubedryf plaas wat dit moeiliker maak om aanvaarbare BBSEB-tellings te behaal.Nog[...]