TLU
Jongboere boer vir die toekoms
Ons jongboere is die leiers in Suid-Afrika se toekomstige landbou-omgewing en die tema van vanjaar se TLU SA Jongboer-Konferensie was een wat hoop skep en ons Jongboere die pad wys vir boer in die toekoms. Die TLU SA 2024 Jongboer-Konferensie het vanjaar op 15 Maart weer by die ikoniese[...]
TLU SA Jaarkongres die week
TLU SA hou die week sy algemene jaarkongres in Pretoria met die tema: “Kommersiële Landbou: Die Sleutel tot Stabiliteit”. Benewens TLU SA se president, mnr Louis Meintjes, wat sy Presidentsrede gaan lewer, is daar ook verskeie ander sprekers wat aktuele sake gaan toelig. Dr Theo de Jager, voorsitter van[...]
TLU SA en AfriForum gaan nie die plaasmoordstryd gewonne gee nie.
Die stryd om die internasionale gemeenskap deeglik te laat verstaan dat plaasmoorde baie ernstig opgeneem moet word, is nie ‘n maklike een nie. Die regering se permanente verteenwoordiger by die VN het dadelik die kwessie as regse propaganda probeer afmaak toe TLU SA , Afriform, en die VF+ verlede[...]