Agri Skills Transfer
Agri Skills Transfer plant landbou in hulle studente se harte
Agri Skills Transfer se mense glo dat landbou die toekoms is. Hier kry jy meer as net ‘n sertifikaat of diploma. Jy kry waardevolle boerdery-ondervinding en die vaardighede om nie net te boer nie, maar ook jou boerdery suksesvol te bestuur. Leer is nie net vir jong boere nie[...]
Jongboere boer vir die toekoms
Ons jongboere is die leiers in Suid-Afrika se toekomstige landbou-omgewing en die tema van vanjaar se TLU SA Jongboer-Konferensie was een wat hoop skep en ons Jongboere die pad wys vir boer in die toekoms. Die TLU SA 2024 Jongboer-Konferensie het vanjaar op 15 Maart weer by die ikoniese[...]
Overcoming Agricultural Education Obstacles: Empowering Farmers to study on the Farm
For the past two decades, Agri Skills Transfer has stood as a beacon of excellence in agricultural training and skills development. With our practical approach to teaching, we have established ourselves as the leading institution in preparing students for the modern challenges of farming in a rapidly changing world.[...]
Kry praktiese landbou – opleiding by Agri Skills Transfer
Landbou groei en brei geweldig uit, daarom is Agri Skills Transfer, ‘n landbou-opleidingsentrum, opgewonde om terug te ploeg in die bedryf. Hulle het in 2004 die behoefte raakgesien vir landbou-opleiding in Suid-Afrika en het saam met die mark gegroei. Hulle het ook ‘n praktiese plaas buite Cullinan, Gauteng. “In[...]