landbou-opleidingsentrum
Kry praktiese landbou – opleiding by Agri Skills Transfer
Landbou groei en brei geweldig uit, daarom is Agri Skills Transfer, ‘n landbou-opleidingsentrum, opgewonde om terug te ploeg in die bedryf. Hulle het in 2004 die behoefte raakgesien vir landbou-opleiding in Suid-Afrika en het saam met die mark gegroei. Hulle het ook ‘n praktiese plaas buite Cullinan, Gauteng. “In[...]