La Nina
Wat hou die weer in vir Suid-Afrikaanse boere in 2026?
Meeste boere kan die reën sien kom, hulle voel dit in die lug. Ander het permanente weerstasies op hul plase wat waarskuwings uitreik. Hoe dit ook al sy, die weer speel een van die belangrikste rolle in enige boerdery. Met waterskaarste is daar soms nie genoeg water nie, terwyl[...]
Gunstige toestande verwag vir somerreënvalstreek
Boere in die somerreënvalgebiede van Suid-Afrika kan daarna uitsien dat die positiewe weer- en reënvaltoestande van die afgelope jaar in die nuwejaar kan voortduur. Dit is egter onwaarskynlik dat die verlammende droogte in die suid-westelike winterreënvalstreke hierdie somer gebreek sal word, en boere sal tot die komende winter moet[...]
La Nina toestande ontwikkel nou
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die La Nina ontwikkeling is nou besig om plaas te vind en dit sal hopelik die toestande vir somerreënval verbeter. Toestande vir later in die seisoen bly steeds gunstig vir die Somerreënvalgebied. Huidige toestande Somergraanproduksietoestande het verswak in November as gevolg van[...]
Swak La Nina-toestande is moontlik in die tweede deel van die somer
Huidige toestande Ligte reën het in die tweede gedeelte van Augustus 2017 oor die oostelike en noordoostelike dele van die Somerreënvalgebied begin voorgekom wat die eerste somerreënval is. Verdere ligte neerslae het ook oor die Wes- en Suidkaap voorgekom maar dit is steeds nie voldoende om die droogte te[...]
Reënval in Augustus toon ‘n redelike goeie kans
Verwagte reënval Winterreënvalgebied Kort- tot mediumtermynvoorspellings dui daarop dat reën wel nog kan voorkom tot in September met veral Augustus wat ‘n redelike goeie kans toon oor veral die Swartland en Kaapse metropool. Minder reën word verwag oor die Suidkaap. Somerreënvalgebied Min reën word verwag oor die grootste deel[...]