weer

La Nina toestande ontwikkel nou

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die La Nina ontwikkeling is nou besig om plaas te vind en dit sal hopelik die toestande vir somerreënval verbeter. Toestande vir later in die seisoen bly steeds gunstig vir die Somerreënvalgebied. Huidige toestande Somergraanproduksietoestande het verswak in November as gevolg van[...]

By Specialist Writer|23rd November 2017|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Reënval in Augustus toon ‘n redelike goeie kans

Verwagte reënval     Winterreënvalgebied Kort- tot mediumtermynvoorspellings dui daarop dat reën wel nog kan voorkom tot in September met veral Augustus wat ‘n redelike goeie kans toon oor veral die Swartland en Kaapse metropool. Minder reën word verwag oor die Suidkaap. Somerreënvalgebied Min reën word verwag oor die grootste deel[...]

By Benine Ackermann|11th August 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Weer

by Johan van den Berg - johan.vandenberg@santam.co.za Absa bank het al die afgelope 100 jaar in landbou belê en sien uit na die volgende 100 jaar saam met ons boere. Bekende name in die landboubedryf gaan verskillende vooruitsigte soos die ekonomie, die weer, gewasse, groente, vee ens vir 2017[...]

By Specialist Writer|20th December 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top