La Nina
Wes-Kaap se droogte nog lank nie verby nie, maar dit het darem gesneeu
Damvlakke in die res van die land lyk beter as verlede jaar hierdie tyd, maar in die Wes-Kaap bly die vlakke gevaarlik laag. In die mees onlangse inligting oor die stand van Suid-Afrika se damme het die watervlak op 69,9% gestaan op 24 Julie 2017. Dit is baie beter[...]
RPO Noord-Kaap-kongres: Die rooivleisbedryf kan groei en die droogte sal verbygaan
“Landbou en meer spesifiek rooivleis is een van die bedrywe waar daar nog baie potensiaal vir die toekoms is om werk te skep en dit uit te brei na rykdom oor ‘n breë spektrum,” sê Johan van der Colff, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, Noord-Kaap. Hy het sy voorsittersrede gelewer[...]
Die droogte is gebreek!
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Januarie tot Maart is die belangrikste produksiemaande in die somerreënvalgebied en dit bepaal tot ‘n groot mate wat die landboutoestande vir die res van die jaar of seisoen gaan wees. Bo-gemiddelde reënval het vanaf ongeveer begin Januarie 2017 oor die grootste deel[...]
Die reën is hier
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die reën het uiteindelik oor groot dele van die land aan die einde van 2016 en die begin van 2017 begin val. Wat ‘n wonderlike nuwejaarsbegin is dit nie? Vir die eerste keer in baie jare is neerslae van meer as 50[...]
Verwagte reënval en risiko’s vir die res van die seisoen
Korttermynvoorspellings wys op ‘n redelike goeie kans vir reën in veral die eerste week van November oor groot gedeeltes van die land wat selfs die verdere westelike dele van die land kan insluit. Meer as 20 mm – 50 mm word verwag oor Noordwes Provinsie, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal[...]