La Nina
Uiterste droogte in Suider-Afrika kan vererger
deur Fanie Brink - Onafhanklike Landbou-ekonoom “Suider-Afrika is in die middel van die mees ernstige droogte in 35 jaar en volgens die Verenigde Nasies (VN) kan die uiterste droë klimaatstoestande oor die komende maande vererger. Die Nasionale Tesourie in Suid-Afrika het dit egter met die baie beperkte droogtehulp wat[...]
Is die groot reën nou hier?
Met berigte van wydverspreide reën die afgelope 24 uur is die groot vraag of dit uiteindelik die einde van die droogte beteken. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, het sy nuutste verslag vir reënvalverwagtinge aan Vrystaat Landbou beskikbaar gestel. Hier is sy bevindinge: Kummulatiewe reënvalvoorspellings tot die[...]
Vooruitsigte vir goeie reën in Oktober
Boere moet nog nie moed opgee nie, reën kan middel tot laat somer in groot dele van Suid-Afrika val. Die vooruitsigte vir reënval in die komende seisoen het nog nie veel verander sedert die vorige voorspelling van Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, wat Vrystaat Landbou gedeel[...]
La Niña is op pad
Boere moenie te bekommerd wees nie, want reën is later in die somermaande op pad wat die damvlakke weer sal laat styg. Johan van der Berg, klimatoloog van Santam Landbou, sê in opvolg op sy artikel in die VL Sê van Julie 2016. Die meeste voorspellings dui op ’n[...]
Boer met water, nie graan nie!
Deur Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou in Vrystaat Landbou Sê HOE LYK REËNVALTOESTANDE VIR DIE KOMENDE SEISOEN? Die El Niño-verskynsel van die afgelope seisoen het al verdwyn. Teen middel Junie 2016, was die meeste van die Niño-gebiede se oppervlaktemperature alreeds rondom neutraal of selfs effens negatief.[...]