diesel
VIDEO: Jerrycar – Die beste dieselkarre in Suid-Afrika
Oor die jare het Jerrycar 'n bekende naam in die Suid-Afrikaanse brandstoftoerustingbedryf geword deur dieseltenks, dieselpompe, filters, vloeimeters en brandstofoordragtoerusting te verskaf wat spesiaal vir Afrika-toestande ontwerp is. Die maatskappy bedien beide die landbou- en kommersiële mark en lewer produkte landswyd regoor Suid-Afrika. Volgens Koos Muller van Jerrycar was[...]
Expert diesel solutions you can trust
Diagnosing and repairing diesel engine problems can often be a costly exercise. That is why, when it comes to your diesel injection system, it is vital to place your trust in a team with the resources, experience and expertise to get the job done right. Established over 40 years[...]
Jerrycar produkte hou jou voertuig aan die gang
Tyd, akkuraatheid en veiligheid is ononderhandelbaar in die wêreld van moderne boerdery. Dit is presies hoekom Jerrycar, die Vrystaatse vervaardiger van brandstofhanteringstoerusting, boere se vertroue oor die hele land wen. Sedert sy stigting in 2008 het Jerrycar hom onderskei met praktiese, robuuste en gebruikersvriendelike oplossings vir die berging en[...]
Auto Commodities: Sake soos in die ou dae met ‘n moderne draai
Vir meer as 30 jaar is Auto Commodities reeds ‘n betroubare brandstofverskaffer aan brandstofherverkopers, logistieke en vervoermaatskappye asook die landbou-, konstruksie- en mynbedryf. Met die waarborg van hulle Shell-produkte agter hulle naam het hierdie maatskappy deur die jare net meer en meer suskes behaal. Die ontstaan van Auto Commodities[...]
Diesel vs Electric: Which is better for pump systems?
Diesel is often the preferred energy for pump systems, particularly temporary sites. But electrical pumps can be a superior alternative. Few people question the wisdom of using diesel-powered pumps, particularly for temporary sites or rental arrangements. Their faith is well-placed: diesel-powered portable pumps have been the standard for decades,[...]