Jerrycar produkte hou jou voertuig aan die gang

jerrycar YT TN
Tyd, akkuraatheid en veiligheid is ononderhandelbaar in die wêreld van moderne boerdery. Dit is presies hoekom Jerrycar, die Vrystaatse vervaardiger van brandstofhanteringstoerusting, boere se vertroue oor die hele land wen.
Sedert sy stigting in 2008 het Jerrycar hom onderskei met praktiese, robuuste en gebruikersvriendelike oplossings vir die berging en hantering van diesel en ander vloeistowwe op plase.