brandstof

Jerrycar produkte hou jou voertuig aan die gang

Tyd, akkuraatheid en veiligheid is ononderhandelbaar in die wêreld van moderne boerdery. Dit is presies hoekom Jerrycar, die Vrystaatse vervaardiger van brandstofhanteringstoerusting, boere se vertroue oor die hele land wen. Sedert sy stigting in 2008 het Jerrycar hom onderskei met praktiese, robuuste en gebruikersvriendelike oplossings vir die berging en[...]

By Spesialisskrywer|10th June 2025|Categories: Videos|Tags: , , , |

Brandstofpryse styg in April as gevolg van brandstofheffing

Alhoewel basiese brandstofpryse verder gaan daal na die einde van die maand, gaan die algemene brandstofpryse verhoog as gevolg van die toevoeging van verhoogde brandstofheffings in April. So sȇ die Automobiel Assosiase (AA), wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is.[...]

By Benine Ackermann|15th March 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Goeie nuus vir verbruikers: Laer brandstofpryse in Februarie verwag

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse kan welkome nuus in Februarie tot gevolg hê nadat die wisselkoers die afgelope twee weke steeds teen die aansienlik sterker vlakke sedert die einde van Desember verhandel het, ten spyte van die skerp styging in die Brent-ru-olieprys, wat die internasionale maatstaf vir oliepryse[...]

Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93[...]

By Specialist Writer|27th November 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Groot brandstofprysstygings in Desember verwag

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93[...]

0
Go to Top