brandstof verhoog
Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93[...]
Die verbruiker gaan nou nog meer vir brandstof betaal
Die aankondiging deur die minister van Finansies, Pravin Gordhan, dat ‘n bykomende 30c per liter bygevoeg word tot die algemene brandstofheffing vir die tweede jaar in 'n ry en dat ‘n bykomende 9c per liter bygesit word by die padongelukkefonds (POF), is rede tot kommer volgens die Automobiel Assosiasie[...]