begrotingsrede

Die begrotingsrede: R6-miljard beskikbaar vir die droogte

“R6-miljard sal beskikbaar gemaak word in die 2018/19 finansiёle jaar vir droogteverligting,” het Malusi Gigaba, minister van Finansies, tydens die begrotingsrede gesȇ. Hy het ook genoem  dat die land deur droogte geteister word en dat dit baie druk op die watervoorsiening vir inwoners in Kaapstad plaas, daarom moet waterbesparing[...]

By Specialist Writer|22nd February 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is waarvoor almal wag. Tesame met die positiewe veranderinge wat tans plaasvind in die politieke landskap, word daar verwag dat die Februarie 2018-begrotingsrede beslis aandag sal geniet – nie net van die besigheidsektor en individue binne Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|19th February 2018|Categories: News|Tags: , , |

Die verbruiker gaan nou nog meer vir brandstof betaal

Die aankondiging deur die minister van Finansies, Pravin Gordhan, dat ‘n bykomende 30c per liter bygevoeg word tot die algemene brandstofheffing vir die tweede jaar in 'n ry en dat ‘n bykomende 9c per liter bygesit word by die padongelukkefonds (POF), is rede tot kommer volgens die Automobiel Assosiasie[...]

By Benine Ackermann|24th February 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Agbiz reageer op minister Pravin Gordhan se begrotingsrede

Volgens dr John Purchase, besturende direkteur van Agbiz, het die begrotingsrede self 'n redelik positiewe en optimistiese uitkyk wat ekonomiese groei van 1,3% in 2017 wat 0,5% meer is as in 2016 projekteer. Asook 'n dalende gekonsolideerde begrotingstekort van 3,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) in 2017/18, vergeleke[...]

By Benine Ackermann|23rd February 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Agri SA reageer op Minister Nkwinti se jongste grondplafonplanne

Die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Gugile Nkwinti, het tydens ‘n grond-oorhandigingseremonie in die Nasionale Kruger-wildtuin gesê dat perke van tussen 1 000 hektaar en 12 000 hektaar op grondeienaars toegepas sal word en dat die regering die grond wat meer is as die vasgestelde plafon, sal koop[...]

By Benine Ackermann|24th May 2016|Categories: News|Tags: , , |
Go to Top