begrotingsrede 2017

TLU SA: Dien die begroting Suid-Afrika werklik?

Mnr Louis Meintjes, president van TLU SA, sê sy grootste enkele probleem met die begroting is dat politieke doelwitte voorrang geniet en nie werklike ekonomiese doelwitte nie.  “As ons werklik ekonomiese groei wil sien moet die begroting geskoei wees op private eiendomsreg, die vryemark en algemene gesonde ekonomiese beginsels.”[...]

By Specialist Writer|24th February 2017|Categories: News|Tags: , |

Agbiz reageer op minister Pravin Gordhan se begrotingsrede

Volgens dr John Purchase, besturende direkteur van Agbiz, het die begrotingsrede self 'n redelik positiewe en optimistiese uitkyk wat ekonomiese groei van 1,3% in 2017 wat 0,5% meer is as in 2016 projekteer. Asook 'n dalende gekonsolideerde begrotingstekort van 3,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) in 2017/18, vergeleke[...]

By Benine Ackermann|23rd February 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top