minister Pravin Gordhan

Agbiz reageer op minister Pravin Gordhan se begrotingsrede

Volgens dr John Purchase, besturende direkteur van Agbiz, het die begrotingsrede self 'n redelik positiewe en optimistiese uitkyk wat ekonomiese groei van 1,3% in 2017 wat 0,5% meer is as in 2016 projekteer. Asook 'n dalende gekonsolideerde begrotingstekort van 3,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) in 2017/18, vergeleke[...]

By Benine Ackermann|23rd February 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top