die landboubedryf
Suid-Afrikaanse landbou teken hoogste eerstekwartaal-handelsoorskot in geskiedenis aan
Suid-Afrika se landbousektor het in die eerste kwartaal van 2026 'n handelsoorskot van VS$1,55 miljard aangeteken. Dit is die hoogste eerstekwartaal-handelsoorskot op rekord en verteenwoordig 'n verbetering van 16,1% teenoor dieselfde tydperk verlede jaar, volgens AgriSA se eerste kwartaal handelverslag. Hierdie verslag ontleed landbou- en landbouverwerkte produkte wat onder[...]
VIDEO: TIM AGRI by NAMPO 2026 | Innovasie op die plaas
Slim landbou-oplossings vir moderne boerdery. By NAMPO het ons met die span van TIM AGRI gesels oor hul produkte, oplossings en hoe hulle boere help om meer doeltreffend en volhoubaar te boer. Van praktiese toerusting tot innoverende landbou-oplossings. TIM AGRI fokus daarop om boere te ondersteun met tegnologie en[...]
Die begrotingsrede: R6-miljard beskikbaar vir die droogte
“R6-miljard sal beskikbaar gemaak word in die 2018/19 finansiёle jaar vir droogteverligting,” het Malusi Gigaba, minister van Finansies, tydens die begrotingsrede gesȇ. Hy het ook genoem dat die land deur droogte geteister word en dat dit baie druk op die watervoorsiening vir inwoners in Kaapstad plaas, daarom moet waterbesparing[...]