uitvoer
Suid-Afrikaanse landbou teken hoogste eerstekwartaal-handelsoorskot in geskiedenis aan
Suid-Afrika se landbousektor het in die eerste kwartaal van 2026 'n handelsoorskot van VS$1,55 miljard aangeteken. Dit is die hoogste eerstekwartaal-handelsoorskot op rekord en verteenwoordig 'n verbetering van 16,1% teenoor dieselfde tydperk verlede jaar, volgens AgriSA se eerste kwartaal handelverslag. Hierdie verslag ontleed landbou- en landbouverwerkte produkte wat onder[...]
Sitrusboere voer minder-uit maar kry meer euros
Suid-Afrika se sitrusuitvoere na die Europese Unie (EU) het sedert verlede jaar met 9% in waarde gestyg, ondanks die feit dat die oeste deur die lastige sitrusswartvlekswam (CBS) getref is. So sê die EU se ambassadeur in Suid-Afrika, Roeland van de Geer.“Wetenskaplikes uit die Europese Unie stry nog steeds[...]
Suid-Afrikaanse mielie-uitvoerders slaan 'n slag in Sjina
Met ons wisselende mielie-oeste produseer Suid-Afrikaanse boere gereeld oorskotmielies wat êrens ’n heenkome moet vind en nou is daar meer as 1,3 miljard Sjinese wat ook ons mielies kan verbruik.
Suid-Afrika verdubbel sitrusuitvoere na die Ooste
Suid-Afrikaanse sitrusboere het vanjaar met die meeste van hulle markte gesukkel, veral met die EU, met die swartvlekkwessie wat soos ‘n swaard oor hulle koppe hang. Mnr Justin Chadwick van Suid-Afrika se Sitruskwekersvereniging, het verduidelik dat "ons maatreëls moes toepas wat sitrusuitvoere na die EU moeiliker en duurder maak en die uitvoerders het reeds oorweeg om alternatiewe roetes te volg".