AgriSA
Video: Smith Power Bring die Volle Deutz-Fahr Reeks na Suid-Afrika
Met meer as 25 jaar se ondervinding in die landboubedryf, bied Smith Power nou die volledige Deutz-Fahr trekkereeks in Suid-Afrika aanKyk hoe pak die Deutz-Fahr-trekker die mees uitdagende plaaswerk met moeitelose krag en presisie aan. Van swaar grondbewerkings tot daaglikse take op die land, hierdie werkseil lewer uitstaande brandstofdoeltreffendheid,[...]
AgriSA en die ISS span kragte saam vir ’n bewysgegronde benadering tot landelike veiligheid
AgriCulture South Africa (AgriSA) en die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het ’n Memorandum van Verstandhouding (MvV) onderteken wat ’n werkverhouding formaliseer wat oor die afgelope jaar ontwikkel het. Die ooreenkoms maak voorsiening vir die insameling, deel en gesamentlike verslagdoening van data oor landelike misdaad, en kombineer die reikwydte van[...]
AgriSA wens Minister Willie Aucamp geluk en bedank Minister John Steenhuisen
In 'n persverklaring van AgriSA op 17 Junie 2026, verwelkom hulle die nuwe Minister van Lanbou, Willie Aucamp en bedank hulle voormalige Minsiter, John Steenhuisen. AgriSA wens Minister Willie Aucamp geluk met sy aanstelling as Minister van Landbou. Landbou bly 'n strategiese sektor vir Suid-Afrika wat bydra tot voedselsekerheid,[...]
Suid-Afrikaanse landbou teken hoogste eerstekwartaal-handelsoorskot in geskiedenis aan
Suid-Afrika se landbousektor het in die eerste kwartaal van 2026 'n handelsoorskot van VS$1,55 miljard aangeteken. Dit is die hoogste eerstekwartaal-handelsoorskot op rekord en verteenwoordig 'n verbetering van 16,1% teenoor dieselfde tydperk verlede jaar, volgens AgriSA se eerste kwartaal handelverslag. Hierdie verslag ontleed landbou- en landbouverwerkte produkte wat onder[...]
Biosekuriteit en strategiese belegging: Die ontbrekende skakel in Begroting 2026
AgriSA neem kennis van die 2026- Nasionale Begroting deur Enoch Godongwana en verwelkom die regering se verbintenis tot fiskale konsolidasie en infrastruktuurhervorming. Hoewel die begroting fiskale stabilisering bevorder, skiet dit tekort op een kritieke gebied: geteikende strategiese beleggings om landbou-mededingendheid en biosekuriteit te versterk. Landbou bly een van die[...]