Landbou MInister

AgriSA wens Minister Willie Aucamp geluk en bedank Minister John Steenhuisen

In 'n persverklaring van AgriSA op 17 Junie 2026, verwelkom hulle die nuwe Minister van Lanbou, Willie Aucamp en bedank hulle voormalige Minsiter, John Steenhuisen.  AgriSA wens Minister Willie Aucamp geluk met sy aanstelling as Minister van Landbou. Landbou bly 'n strategiese sektor vir Suid-Afrika wat bydra tot voedselsekerheid,[...]

By Spesialisskrywer|17th June 2026|Categories: Artikels|Tags: , , , |
0
Go to Top