AgriSA

AgriSA doen ‘n beroep op dringende, gekoördineerde implementering na die verklaring van die BEK-ramp

AgriSA verwelkom die aankondiging deur president Cyril Ramaphosa tydens die 2026-Staatsrede (SONA) waarin die voortgesette bek-en-klouseer (BEK)-uitbraak tot 'n nasionale ramp verklaar word. Hierdie verklaring weerspieël die erns van die huidige biosekuriteitsbedreiging wat Suid-Afrika se veesektor in die gesig staar en erken die diepgaande ekonomiese, voedselsekerheids- en handelsimplikasies van[...]

By Spesialisskrywer|16th February 2026|Categories: Dieregesondheid, Nuus|Tags: , , , , |

President Ramaphosa verklaar bek-en-klouseer ’n nasionale ramp – maar wat beteken dit?

President Cyril Ramaphosa het tydens sy 2026-staatsrede die aankondiging gemaak waarop boere reeds ’n jaar lank wag: bek-en-klouseer (BEK) is amptelik as ’n nasionale ramp verklaar. “Ons het BEK as ’n nasionale ramp geklassifiseer en sal al die nodige vermoëns binne die staat mobiliseer om hierdie krisis te hanteer,”[...]

By Nicole Fourie|13th February 2026|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |

AgriSA neem kennis van VPI +1.5% verhoging in nasionale minimumloon

AgriSA neem kennis van die publikasie van die gewysigde nasionale minimumloon in die staatskoerant vandag, wat bevestig dat die nasionale minimumloon met ingang van 1 Maart 2026 tot R30,23 per uur sal styg ingevolge die Wet op Nasionale Minimumloon, No. 9 van 2018.  AgriSA herhaal sy steun vir billike[...]

By Spesialisskrywer|4th February 2026|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |

Saai kap Steenhuisen oor flou bek-en-klouseerverklaring

John Steenhuisen, Minister van Landbou, het gister die staat se plan vir die bekamping van bek-en-klouseer (BEK) tydens ‘n mediakonferensie uiteengesit. Die verklaring het nie juis luide toejuiging uit alle oorde ontlok nie. Volgens Steenhuisen is die doel met die landwye inentingsveldtog teen die hoogs aansteeklike, staatsbeheerde siekte daarop[...]

By Tisha Steyn|15th January 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Francois Rossouw: Wes-Kaap se Jongboer kraai koning

Francois Rossouw is vroeër vanjaar aangewys as die nasionale Toyota SA/AgriSA se Jongboer van die Jaar. Francois, die vierde geslag wat op Mooigezicht-landgoed, hul familieplaas in De Doorns in die Hexriviervallei met tafeldruiwe boer, is op 26 November as die Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar aangewys. “Dit was[...]

By Tisha Steyn|28th November 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top