Enoch Godongwana
Biosekuriteit en strategiese belegging: Die ontbrekende skakel in Begroting 2026
AgriSA neem kennis van die 2026- Nasionale Begroting deur Enoch Godongwana en verwelkom die regering se verbintenis tot fiskale konsolidasie en infrastruktuurhervorming. Hoewel die begroting fiskale stabilisering bevorder, skiet dit tekort op een kritieke gebied: geteikende strategiese beleggings om landbou-mededingendheid en biosekuriteit te versterk. Landbou bly een van die[...]