nasionale ramp
President Ramaphosa verklaar bek-en-klouseer ’n nasionale ramp – maar wat beteken dit?
President Cyril Ramaphosa het tydens sy 2026-staatsrede die aankondiging gemaak waarop boere reeds ’n jaar lank wag: bek-en-klouseer (BEK) is amptelik as ’n nasionale ramp verklaar. “Ons het BEK as ’n nasionale ramp geklassifiseer en sal al die nodige vermoëns binne die staat mobiliseer om hierdie krisis te hanteer,”[...]
Droogte in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap word ‘n nasionale ramp verklaar
Die Nasionale Rampbestuursentrum het op 13 Februarie 2018 die voortslepende droogte in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap as ‘n nasionale ramp verklaar. Dit beteken dat ingevolge die Nasionale Wet op Rampbestuur van 2002, die uitvoerende gesag (d.w.s. die Kabinet) met die nasionale ramp moet handel ingevolge bestaande wetgewing en[...]