bek- en klouseer
President Ramaphosa verklaar bek-en-klouseer ’n nasionale ramp – maar wat beteken dit?
President Cyril Ramaphosa het tydens sy 2026-staatsrede die aankondiging gemaak waarop boere reeds ’n jaar lank wag: bek-en-klouseer (BEK) is amptelik as ’n nasionale ramp verklaar. “Ons het BEK as ’n nasionale ramp geklassifiseer en sal al die nodige vermoëns binne die staat mobiliseer om hierdie krisis te hanteer,”[...]
Bek- en Klouseer: Wes-Kaap
Die Wes-Kaap Bek- en Klouseer Werkgroep* onder voorsitterskap van Mnr Jaco van den Berg, RPOWK Voorsitter, het vandag hul tweede vergadering gehad. Die Werkgroep is bymekaar geroep om die stand van Bek- en Klouseer fyn dop te hou en die nodige voorsorg te tref om die Wes-Kaap so veilig[...]