#bekenklou
Sernick se inligtingsdag 2026
Jy word hartlik uitgenooi na der, aangebied in samewerking met Bonsmara SA. Die tema van die dag fokus op een van die bedryf se mees aktuele uitdagings: Bek-en-klouseer en die pad vorentoe, ‘n gesprek wat elke veeboer tans raak. Die geleentheid vind plaas op 1 Mei 2026 by Kroon[...]
Saai kap Steenhuisen oor flou bek-en-klouseerverklaring
John Steenhuisen, Minister van Landbou, het gister die staat se plan vir die bekamping van bek-en-klouseer (BEK) tydens ‘n mediakonferensie uiteengesit. Die verklaring het nie juis luide toejuiging uit alle oorde ontlok nie. Volgens Steenhuisen is die doel met die landwye inentingsveldtog teen die hoogs aansteeklike, staatsbeheerde siekte daarop[...]
KZN Bek-en-klouseer: Siektebeheergebied al groter
Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer kom steeds in KwaZulu-Natal voor en ‘n nuwe siekebeheergebied sluk feitlik die hele provinsie in. Bek-en-klouseer is steeds besig om met rasse skrede in KwaZulu-Natal te versprei. Die toedrag van sake het onafwendbaar daartoe gelei dat John Steenhuisen, minister van Landbou, die bestaande siektebeheergebied (SBG)[...]