veeboer

KZN Bek-en-klouseer: Siektebeheergebied al groter

Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer kom steeds in KwaZulu-Natal voor en ‘n nuwe siekebeheergebied sluk feitlik die hele provinsie in. Bek-en-klouseer is steeds besig om met rasse skrede in KwaZulu-Natal te versprei. Die toedrag van sake het onafwendbaar daartoe gelei dat John Steenhuisen, minister van Landbou, die bestaande siektebeheergebied (SBG)[...]

By Tisha Steyn|19th March 2025|Categories: Animal health, Articles, Livestock and game|Tags: , , , , , |

VIDEO: Hexagon Industries | NAMPO Kaap 2024

Hexagon Industries is ’n maatskappy wat spesifiek op die boer se belange fokus en maak seker dat daar aan die boer se behoefte voorsien word, deur om betroubare, duursame en gehalte produkte teen ’n bekostigbare prys te bied. Met die innoverende oplossings wat gebruik word, word daaglikse boerdery uitdagings[...]

By Specialist Writer|10th October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

SA Braford hou goeie 10de nasionale veiling

Die SA Braford diere is bekend vir vroeë tot medium volwassenheid, met die verse wat puberteit bereik op 'n jonger ouderdom terwyl hulle op gras, of in 'n voerkraal, vinniger en met minder kos klaarkom. Hierdie eienskap, sowel as die ras se uitsonderlike voeromsettingsvermoë, lei tot groot finansiële voordeel[...]

By Kylee Claassen|10th June 2024|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , , |

Veeboer: Wat jy in ag moet neem as jy ‘n nuwe bul wil koop

Baie huiswerk moet gedoen word as dit by bulkoop kom. Dit gaan oor genetika. Die bul wat jy koop is seker die belangrikste besluit wanneer jy met vleis teel. Die bul gaan 50% van jou kudde se nageslag vorm en drie geslagte se impak op jou kudde maak, veral[...]

0
Go to Top