Categories: Video'sPublished On: 10th October 2024

VIDEO: Hexagon Industries | NAMPO Kaap 2024

By 0 min read
83 words

Screenshot 2024-10-10 091839

Hexagon Industries is ’n maatskappy wat spesifiek op die boer se belange fokus en maak seker dat daar aan die boer se behoefte voorsien word, deur om betroubare, duursame en gehalte produkte teen ’n bekostigbare prys te bied. Met die innoverende oplossings wat gebruik word, word daaglikse boerdery uitdagings opgelos.

Wat maak die produkte so besonders? Dit is sterk, bekostigbaar en dit is roesbestand!

Besoek die Hexagon webtuiste by https://www.hexagonind.co.za/af/ vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0