NAMPO Kaap 2024
AGCO Fendt | NAMPO Kaap 2024
Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste keer hulle AGCO Fendt-produkte in die Wes-Kaap tentoongestel. By NAMPO Kaap het hulle ‘n paar van hulle kom wys en die Wes-Kaap se boere was beïndruk. Fendt is reg om die Wes-Kaap se boere te dien met werktuie wat gemaak is[...]
VIDEO: Corteva Agricience | NAMPO Kaap 2024
Corteva Agricience het verskeie onkruiddoders wat jy nodig het om die maksimum opbrengste vir al jou gewasse te verseker. Corteva se Instinct® Optinyte®-tegnologie, ’n watergebaseerde nitrifikasieinhibeerder is ontwikkel om die omskakeling van ammonium na nitrate te vertraag en sodoende dit in die wortelsone te hou. Die gewasse waarvoor die[...]
NAMPO Kaap 2024 paneelgesprekke deel die wysheid van die landboubedryf
Elke jaar by NAMPO Kaap is daar Paneelgesprekke wat denkleiers, bedryfskenners en sleutelrolspelers uit die landbousektor byeenbring vir 'n reeks dinamiese gesprekke wat gedelf is in die mees dringende kwessies en vernuwings wat Suid-Afrika se landbou vorm. Dié geleentheid het gedien as 'n platform vir boere, landboubesighede en beleidmakers[...]
VIDEO: Hexagon Industries | NAMPO Kaap 2024
Hexagon Industries is ’n maatskappy wat spesifiek op die boer se belange fokus en maak seker dat daar aan die boer se behoefte voorsien word, deur om betroubare, duursame en gehalte produkte teen ’n bekostigbare prys te bied. Met die innoverende oplossings wat gebruik word, word daaglikse boerdery uitdagings[...]
ProAgri SA 296
Beste lesers, as ons na die landboukalender kyk, is dit duidelik dat die seisoene verander – nie net in terme van weer nie, maar ook in terme van die uitdagings en geleenthede wat op die horison lê. Ons boere staar ’n nuwe plantseisoen in die gesig, en soos[...]